Karen Zoid — Want As Ek Droom songtekst en vertaling
De pagina bevat de songtekst en de Nederlandse vertaling voor het nummer "Want As Ek Droom" van Karen Zoid.
Songteksten
As ek staan, staan ek alleen.
Ek wonder weer …
wat nou?
Ek wil meer as net oorleef.
Die einde kom so gou.
Elke keer, wat ek weer probeer.
En oor begin, weet ek, ek sal moet.
Elke maal, weer die prys betaal.
Jy lag my uit, ek maak my oë toe.
Want as ek droom, voel ek die oomblik.
Want as ek droom, is ek al daar.
Want as ek droom, is als vergete.
Want as ek droom, kan ek weer staan.
Net as ek droom.
Mmmmm
Net as ek droom.
Ek sal val, ek sal opstaan.
Selfs …
al kry ek seer.
Waar’s die deur wat oop sal gaan?
Die kans …
wat ek begeer?
Nog 'n keer, wat ek weer probeer.
En oor begin, my voete ken die pad.
Elke maal, sal ek die prys betaal.
Jy lag my uit, ek maak my oë toe.
Want as ek droom, voel ek die oomblik.
Want as ek droom, is ek al daar.
Want as ek droom, is als vergete.
Want as ek droom, is als volmaak.
Gee my 'n kans, om myself te kan wees.
Gee my 'n kans, om te gee.
Gee my 'n kans, om my droom uit te leef.
Gee my 'n kans, gee my 'n kans.
Gee my 'n kans …
Want as ek droom, voel ek die oomblik.
Want as ek droom, is ek al daar.
Want as ek droom, is als vergete.
Want as ek droom, kan ek weer staan.
Net as ek droom.
Net as ek droom.
Net as ek droom.
Songtekstvertaling
Als ek staan, staan ek alleen.
Ek wonder weer …
wat nou?
Ek wil meer als netto lees.
Die einde kom so gou.
Elke keer, wat is er aan de hand?
En oor begin, weet ek, ek sal moet.
Elke maal, weer die prys betaal.
Jy lag mijn uit, ek maak mijn oë toe.
Wil als ek droom, voel ek die omblik.
Wil als ek droom, is ek al daar.
Wil als ek droom, is als vergete.
Wil als ek droom, kan ek weer staan.
Net als ek droom.
Mmmmm
Net als ek droom.
Ek sal val, ek sal opstaan.
Zelf …
al kry ek seer.
Waar is die deur wat sal gaan?
Die kans …
wat is er?
Nog ' n keer, wat is er aan de hand?
En voor begin, mijn voete ken die pad.
Elke Maar, sal ek die prys betaal.
Jy lag mijn uit, ek maak mijn oë toe.
Wil als ek droom, voel ek die omblik.
Wil als ek droom, is ek al daar.
Wil als ek droom, is als vergete.
Wil als ek droom, is als volmaak.
Jeetje, om mezelf te kunnen wees.
Jeetje mina, om te gee.
Gee my ' n kans, om mijn droom uit te leef.
Gee my 'n kans, gee my' n kans.
Gee my ' n kans …
Wil als ek droom, voel ek die omblik.
Wil als ek droom, is ek al daar.
Wil als ek droom, is als vergete.
Wil als ek droom, kan ek weer staan.
Net als ek droom.
Net als ek droom.
Net als ek droom.