Fokofpolisiekar — Bid Vir My songtekst en vertaling
De pagina bevat de songtekst en de Nederlandse vertaling voor het nummer "Bid Vir My" van Fokofpolisiekar.
Songteksten
Ek voel veilig as ek verlore is
Ek voel bang as ek le
Vir daai man sonder naam
Wat op elke drumpel
Van elke deurkosyn staan
Fok jou
Fok jou!
Ek fokken weet ek is verkeerd
Tenminste probeer ek om my self te ooreed
Dat daar iets beter vir ons is
Ek wil spontaan aan die brand slaan
Ek word konstant bewus gemaak
Waarheid en vrede
Het jy lankal uit my woordeskat gekrap
Ek fokken weet dit is verkeerd
Bid vir weerlig in die reen!
Bid vir weerlig in die reen!
Bid vir my!
Bid vir my!
Bir vir, weerlig in die reen
Songtekstvertaling
Ik voel me veilig als ik verlies.
Ik ben bang als ik
Voor die man zonder naam
Op elke drempel
Van elke deurframe stand
Val dood.
Val dood.
Ik weet verdomme dat ik het mis heb.
Hoe dan ook, ik probeer mezelf te verbeteren.
Dat er iets beters voor ons is.
Ik wil spontaan in brand vliegen.
Ik word voortdurend bewust gemaakt van
Waarheid en vrede
Ben je al lang uit mijn vocabulaire gekrast?
Ik weet verdomme dat het verkeerd is.
Bid voor bliksem in de regen!
Bid voor bliksem in de regen!
Bid voor me!
Bid voor me!
Bir for, lightning in the rain