Nicholis Louw — Welkom By My Party songtekst en vertaling
De pagina bevat de songtekst en de Nederlandse vertaling voor het nummer "Welkom By My Party" van Nicholis Louw.
Songteksten
Hey hey vandag begin die naweek
Bel die girls vanaand gaan ons party
Jy weet almal dink dis tyd vir ‘n jol
Hou vas ek gaan 'n plan maak
Bel elke siel wat nog saakmaak
Hey jy bring ‘n paar wilde lywe saam
Lewe net een keer
Kuier sommer dwarsdeur
Druk haar tot die son opkom
Hey jy welkom by my party
Maak geraas die bure raak nie kwaad nie
Ons gaan rock en ons gaan uithaak
Niemand sal die nag vergeet
Hey jy welkom by my partie
Maak 'n plan dis lank nog nie te laat nie
Ons gaan rock en ons gaan uithaak
Niemand sal die nag vergeet
Vat so strap los jou hare
Kom slaan die dromme en kitare
Hou vas haal asem en dan rock ons weer
Vat 5 dinge raak warm
Hou jou girl vas in jou arms
Hey hey hier is iets anders in die lug
Songtekstvertaling
Hey hey vandag begin die naweek
Bel die girls vanaan ons party
Jy weet almal dink dis tyd vir ' n jol
Hou vas ek gaan ' n plan maak
Bel elke siel wat nog saakmaak
Hey jy breng ' n paar wilde lywe saam
Lewe net een keer
Kuier sommer dwergendeur
Druk haar tot die zoon opkom
Hey jy welkkom bij mijn feestje
Maar geraas die bure raak nie kwaad nie
Ons gaan rock en ons gaan uithaak
Niemand sal die nag vergeet
Hey jy welk door mijn partie
Maar ' n plan dis lank nog nie te laat nie
Ons gaan rock en ons gaan uithaak
Niemand sal die nag vergeet
Vat so strap los jou hare
Kom slaan die dromme en kitare
Hou vas haal asem en dan rock ons weer
Vat 5 dinge raak warm
Hou je meisje vas in je armen
Hey hey hier is iets anders in die lug