Nicholis Louw — Is Dit Nog Baie Seer? songtekst en vertaling
De pagina bevat de songtekst en de Nederlandse vertaling voor het nummer "Is Dit Nog Baie Seer?" van Nicholis Louw.
Songteksten
Jy’s my liefde
My hart se diepte
Alles was so lekker saam met jou
Somersaande
Wintersnagte
Alles was so lekker saam met jou
Is dit nog baie seer as jy dink aan my
Is dit nog baie seer of is als reg
Is dit nog baie seer want dis seer as ek dink aan jou
Is dit nog baie seer as jy dink aan my
Is dit nog baie seer of is als reg
Is dit nog baie seer want dis seer as ek dink aan jou
Waar is jy nou
Wat maak jy nou
Alles was so lekker saam met jou
Jy’s my eerste
Lees jou briewe
Alles was so lekker saam met jou
Waar het ons die pad verloor
Waar het ons verdwaal
Ek voel vanaand so eensaam sonder jou
Dis seer as ek dink aan jou
Songtekstvertaling
Jy is mijn liefde.
Mijn hart se diepte
Alles was zo lekker saam met jou
Somersande
Wintersnacht
Alles was zo lekker saam met jou
Is dit nog baie zier als jy dink aan mijn
Is dit nog baie seer of is als reg
Is dit nog baie seer wil dis seer als ek dink aan jou
Is dit nog baie zier als jy dink aan mijn
Is dit nog baie seer of is als reg
Is dit nog baie seer wil dis seer als ek dink aan jou
Waar is jy nou?
Wat maal jy nou
Alles was zo lekker saam met jou
Jy is mijn eerste
Lees jij briewe
Alles was zo lekker saam met jou
Waar het ons die pad sluier
Waar het ons verloren
Ek voel vanaan so eensaam sonder you
Dis seer as ek dink aan jou