Nicholis Louw — Ek Is Lus Vir Jou songtekst en vertaling
De pagina bevat de songtekst en de Nederlandse vertaling voor het nummer "Ek Is Lus Vir Jou" van Nicholis Louw.
Songteksten
Jy ken al my lyntjies klaar
Jy sing al my songs so saam
Kom staan hier voor my en dans
Dan wys jy vir my wie�??s baas
Jy weet wat ek wil hê
En jy doen dit as ek so sê
So gee nou jou als vir my En kyk of jy my kan kry
Want ek is lus so lus
Om dit alles net vir jou te doen
Want ek is lus so lus
Om jou lippe en jou wang te soen
Ek is lus vir jou om net aan te hou
En te sien hoe jy van my ook hou
Want ek is lus so lus vir jou
Sê my wat jy wil doen
Is ons okay vir �??n soen
Sê my wat jy wil hê
Laat dit diep in my hart kom lê
Ek wil dit van jou af hoor
Ek sal jou volg stap voor
Wys maar die pad vir my Dit voel of jy my verlei
Songtekstvertaling
Je weet dat al mijn tekst klaar is.
Je zingt al mijn liedjes zo samen
Kom hier voor me staan en dans
Dan laat je me zien wie??s baas
Je weet wat Ik wil.
En je doet wat ik zeg.
Dus nu geef je alles voor mij en kijk of je
Omdat ik zo lus
Het is allemaal voor jou.
Omdat ik zo lus
Je lippen en je wang om te kussen
Ik ben blij voor u om alleen te houden
En om te zien hoe jij van mij ook
Omdat ik zo lus voor uw
Zeg me wat je wilt doen.
Is alles goed met ons??kus
Zeg me wat je wilt.
Laat het diep in mijn hart liggen
Ik vind het leuk op je.
Ik zal de stap voor
Toon maar de weg naar mij het voelt of je verleidt me