Jim Reeves — My Blinde Hart songtekst en vertaling
De pagina bevat de songtekst en de Nederlandse vertaling voor het nummer "My Blinde Hart" van Jim Reeves.
Songteksten
My blinde hart wil geen oomblik langer weet nie
dat ek vir jou nooit regtig kan vertrou.
My blinde hart sal jou nooit kan vergeet nie —
dalk het jy my harteloos verlei…
'n Duisend mooi beloftes het jy nooit gehou nie,
maar geduldig bly ek in my uur van smart;
My dwaasheid eis dat ek jou nooit meer moet wantrou nie —
daarom leef jou beeld hier in my blinde hart.
'n Duisend mooi beloftes het jy nooit gehou nie,
maar geduldig bly ek in my uur van smart;
My dwaasheid eis dat ek jou nooit meer moet wantrou nie —
daarom leef jou beeld hier in my blinde hart.
Songtekstvertaling
Mijn blinde hart wil geen komblik langer weg nie
dat ek vir you nooit regtig kan vertrou.
Mijn blinde hart sal jou nooit kan vergeet nie —
dalk het jy mijn harteloos verlei…
"n Duisend mooi beloftes het jy nooit gehou nie,
maar geduldig bly ek in mijn huis van smart;
Mijn dwaasheid eis dat ek you nooit meer moet wiltrou nie —
daar lees je in mijn blinde hart.
"n Duisend mooi beloftes het jy nooit gehou nie,
maar geduldig bly ek in mijn huis van smart;
Mijn dwaasheid eis dat ek you nooit meer moet wiltrou nie —
daar lees je in mijn blinde hart.