Jim Reeves — Die Blonde Matroos songtekst en vertaling

De pagina bevat de songtekst en de Nederlandse vertaling voor het nummer "Die Blonde Matroos" van Jim Reeves.

Songteksten

Sy staan op die hawe van Tafelbaai strand,
haar seemans-geliefde hou sy by die hand
sy kla oor haar noodlot, haar hartjie is te seer
sy het glad geen tuiste en Moederlief meer…
Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe
by jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe.
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe;
y jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe.
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Songtekstvertaling

Sy staan op die hawe van Tafelbaai strand,
haar seem-geliefde hou sy door die hand
sy kla oor haar noodlot, haar hartjie is te seer
sy het glad geen twijfel en vraag meer…
Nee, nee, nee, nee mijn saam als jy swerwe
door jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe.
Ons hoera mos tesamen soes die wind en die see
Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Nee, nee, nee, nee mijn saam als jy swerwe;
y you wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe.